// kontak
Vertel vir Rudie van jou probleem.
Beskryf kortliks wat die stelsel moet doen. Rudie antwoord gewoonlik binne een werksdag, en die eerste besoek is gratis.
// of kontak rudie direk
- 067 401 6490
- Telefoon en WhatsApp
- 067 401 6490
- E-pos
- info@wesys.co.za
- Ure
- Ma tot Vr, 08:00 tot 17:00
- Waar Rudie werk
- Gebaseer in Krugersdorp. Terreinbesoeke regoor die Wes-Rand, Johannesburg en Gauteng. Afstandswerk enige plek in Suid-Afrika en in die buiteland.
- We{sys}