Projekkoste vir die Coega-hawe en OR Tambo
Stelsels wat al die kostes op die Coega-hawe en OR Tambo internasionale lughawe se tweede terminaal hanteer het. Elke maand het die bestuur presies gesien waar die projek teenoor die BOQ staan.
- Diesel per voertuig en masjien
- Materiaal en bekisting (formwork)
- Werklike koste teenoor BOQ, maand vir maand
- Maandelikse bestuursverslae